10 Terrace Mews, Scottburgh, Suidkus

Rent

TERRACE MEWS 10
3 SLAAPKAMERS
MARINE TERRACE 2 BADKAMERS ( STORT / BAD)
SCOTTBURGH GROOT BALKON
“OPEN PLAN” T.V & KOMBUIS
FANTASTIESE SEE UITSIG
2 MINUTE SE STAP VAN HOOFSTRAND
* Geen diere
* Geen oop vure op balkon – Weeber kan gebruik word (Eenheid het ‘n weeber)
Blok het braai geriewe – sykant
* Geen wasgoed op balkon reëling – Het ‘n wasgoeddraad vir privaat gebruik by
agterdeur
* Maksimum 7 persone (kinders ingesluit) – 2 Queen 1 Dubbelbed & 1 Enkel bed
AS DAAR MEER AS 7 PERSONE OF AS ‘N PERSOON VIR IEMAND ANDERS
BESPREEK (Bv. Ouers vir studente) HET DIE EIENAAR DIE REG OM HULLE TE
VRA OM DIE EENHEID TE ONTRUIM SONDER ENIGE TERUGBETALING
VAN DIE HUUR NIE! N.B. Dubbelbed & Enkel bed is in die kinderkamer (Sien fotos)
* Eenheid moet in dieselfde toestand gelos word as soos u dit gekry het
* Motorhuis deur moet ten alle tye toe gemaak word, deure mag nie oopstaan nie (Plek
vir 2 voertuie & sleepwa) Motorhuis: As jy voor blok staan, 1 ste ry motorhuise heel
regs is Motorhuis no. 10 – Motorhuis is in blok 1 – Daar is parkering reg voor die
woonstel as jy eers jou bagasie wil aflaai. “Remote” – Oranje knoppie is vir motorhuis
Gruis links & regs vir 2 hekke (Boonste gruis knoppie werk nie)
* Eenheid 10 is in 2 de blok, heel regs.
* Rook vrye eenheid (Kan slegs op balkon rook)
* Water & Ligte ingesluit
* Bring eie strand stoele & sambrele (ook te huur op strand)
* Aircone” in eenheid
* Skottelgoedwasser
* DVD Speler * Klein kluis

LINNE WORD VOORSIEN
BRING EIE BAD EN STRANDHANDDOEKE
SLEUTEL WORD OP EN AF GELAAI BY JAWITZ EIENDOMME (AVANTI) IN SCOTT STRAAT 153 (HOOFSTRAAT) AS NA URE ARRIVEER KAN U SELF MET HAAR REËLINGS MAAK – AVANTI 082 760 1900
INDIEN U WIL SKOONMAAKDIENSTE GEBRUIK TERWYL U DAAR IS, KAN DIT DIREK MET AVANTI GEREËL WORD

Aanwysins na Terrace Mews: Ry N3 Durban – vat N2 Suidkus/Port Shepstone – vat Scottburgh afrit (R102) – Links by Stop bo – by “T” regs (as reguit aan gaan sal jy by Dynarc Mall uit kom as jy wil gaan inkopies doen) – 1 ste afrit na “T” oor brug links verby Blue Marline Hotel – direk na petrol stasie in Scottstr links in Cordinerstraat, by “T” links Marine Terrace, 2 de blok links Terrace Mews, gaan by 2de hek in!
TARIEWE: In seisoen: R1350.00 Buite seisoen: R750.00
Admin: R250.00

Property Details
  • Property Type: Flat
  • Rent: R750.00 Per Day
  • Bedroom: 3
  • Bathroom: 2
  • Furnishing: Not Applicable
  • Tenure: Not Applicable
Property Features
Send An Inquiry To The Agent